Hier kan jy praat hartjie, ek luister...en antwoord!
Sommige mense sien my as 'n aanlyn sieketrooster of agony aunt.
Ander soek saam met my na emosionele en geestelike groei.
Ek word genooi om as sherpa of draer en gids mense te begelei na die pieke.
Soms word ek gevra om rond te soek in die diep skeure van 'n lewe.
Af en toe kom mense van heinde en verre vra na hul toekoms in Suid Afrika.
Party wil net praat met iemand wat luister sonder oordeel. Drome word voor my neergelê vir insig. 'n Paar wil bieg. Dis als oraait.
Hartjie or "Dear Heart" is the home of the South African hermit and spiritual companion Herman Holtzhausen.
Here you have a spiritual director and hermit online, instead of a psychologist, coach or counsellor, answering to your personal questions in compassion. I invite you to communicate with me in English, Tswana or Xhosa should you prefer.